Guitar tablature for Breyten se brief by Jan Blohm
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##


Song: Breyten se brief
Kunstenaar: Jan Blohm
Album: Melkstraat Confessions
Getab deur: Frostie

Breyten se brief - Jan Blohm

Intro: C/B Am Am7 Am G C

C     C/B         Am      Am7 Am
As ek vlug in die wind
            G         C
Word ek die donker se kind
     C/B         Am
En belydenis die bind my
        G              C
Met jou tangerine roos tintlint
     C/B         Am
Word wakker word wakker
        G        C
Met die newspapergrappe
       C/B         Am
Vat my ver weg van jou
   G            C
In Jazz cafe se omo

Chorus:
   C/B      Am      Am7 Am
So wals my my lief
           G        C
Laat my in angels believe
         C/B           Am
Ek het gese^ jy is die son
   G          C
In Breyten se brief
     C/B         Am
Want hy maak ons huil
     G         C
Maar jy maak my sien

C/B          Am
Sunnyside se poems
        G            C
Dryf my sweet sherry toe
          C/B          Am
Het jy 'n clue my baby blue?
   G       C
My Rosey so true
          C/B         Am    
En daar's dors in die tyd
         G            C
Sing die Kaap se wind suid
    C/B       Am
Kom le^ in my arms
       G        C
Ek het als weggesmyt

Chorus:
     C/B       Am      Am7 Am
Maar wals my my lief
           G        C
Laat my in angels believe
         C/B           Am
Ek het gese^ jy is die son
   G          C
In Breyten se brief
     C/B         Am
Want hy maak ons huil
     G         C        C/B Am Am7 Am G C
Maar jy maak my sien

      C/B         Am
En ek skryf jou gedig
    G            C
Jakaranda in die reen
       C/B            Am
En die volmaan's eers blind kind
     G              C
Sy's happy jy's nou clean
        C/B         Am
Laat my klim om die glimlig
G         C
Heel aand wag
        C/B         Am
Hierdie visions van jou
   G        C
My Venus se blouvrou

Koor:

   C/B          Am     Am7 Am
So vlug-vlug my kind
       G           C
In die blou lug my kind
   C/B          Am     Am7 Am
So vlug-vlug my kind
       G           C
In die blou lug my kind

********************************************************************
Ek is al vir die afgelope jaar en 'n bietjie 'n MOERSE Jan Blohm fan
nadat ek hom op die volk jou ook CD gehoor het toe hy nog George
Harry was en toe saam met die vader van Afrikaanse musiek, Anton
Goosen, sien speel het. Ek het toe my tassies gepak en hom weer by
Oppikoppi gesien in die middel van 2004. Ek's bly hy kry uiteindelik
credit vir sy puik musiek. Hy noem ook vir Stevie Ray Vaughan in een
van sy songs wat bewys die man het 'n puik agtergrond in musiek.
P.S. Ek weet al die woorde is nie 100% reg nie, so sorry! Hou aan wat
jy doen Jan, Jy's 'n legend!!!
werner@matlabas.co.za


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------