Guitar tablature for Hoor Jy My by Jan Blohm (tabbed by Gerhard1213)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Hi daar, die woorde wat ek nie seker oor is nie het ek in italic gelos. E-mail my by gerhard1213@yahoo.co.uk met enige voorstelle

Jan Blohm – Hoor jy my

Capo 2

Intro
Dm Dsus4 D5 Dm

      Dm Dsus4 D5 Dm
Is dit die wind
        Dm Dsus4 D5 Dm
Die wind wat huil
           C
Om my skippie
           Dm Dsus4 D5 Dm
Na jou te seil

Hoor jy die uur
Die uur sonder duur
Wat my wil vashou
En saam aftrek

Koor
  Dm                Bb     C
Hoor, hoor jy my
        Dm
Hoor jy my
  Dm               Bb   C
Hoor, hoor jy my
        Dm
Hoor jy my
 
Sien jy die oë
van swerwers raak
Raak aan jou
Baby voel jy naak

Voel jy die skadu
Die skadu wat hang
Agter die lyf
Diep aan't sang

Koor
Hoor, hoor jy my
Hoor jy my
Hoor, hoor jy my
Hoor jy my


Guitar Solo!!!

Koor
Hoor, hoor jy my
Hoor jy my
Hoor, hoor jy my
Hoor jy my

Proe jy die reen
Wat dans al om
Mis jy jouself
Baby mis jy my

Proe jy die vuur
Die vuur wat dreun
Hoor jy stemme
in kamers alleen

Koor
Hoor, hoor jy my
Hoor jy my
Hoor, hoor jy my
Hoor jy my


Koor
Hoor, hoor jy my
Hoor jy my
Hoor, hoor jy my
Hoor jy my

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------