Log On
Register
· · ·
Home
·
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
·
Links
·
Contact
· · ·
Guitar tablature for Deur die straights by
Hugo
(tabbed by
riette
)
Download tablature as TEXT file.
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## Die chords is nie dieselfde as die cd nie, maar is 'n lekkersing liedjie. Geniet Deur die Straights Woorde & Musiek: Murgpyp (Anton Meyburgh) G C Op Knysna draai ek af na Outeniqua pas D C teen die berg, dis erg, Graaf-Reinet lê nog ver D G Ek wil huistoe gaan G C Die Num-Num en Kambro van die Klein Karoo D C Beaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou D G Ek wil huistoe gaan Koor: Am C G Deur die straights en om die draaie na jou Am C G Deur die straights en om die draaie na jou G C Bloemfontein, Petrus Steyn, die gat by Kimberley D C Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie uithou nie D G Ek wil huistoe gaan G C Kuruman, Hotazel, ek dink ek moet jou bel D C Amper daar, amper klaar, gaan jou nou-nou sien D G Ek wil huistoe gaan --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------
Sponsor