Log On
Register
· · ·
Home
·
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
·
Links
·
Contact
· · ·
Guitar tablature for Baby Tjoklits by
Gerhard Steyn
(tabbed by
Wessie
)
Download tablature as TEXT file.
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## Baby Tjoklits Gerhard Steyn Getab deur Renier Wessels (24-08-09). Hierdie chords is 'n akoestiese weergawe van die song. Dalk nie 100% akkurraat nie, maar dit dien verseker die doel. Geniet dit en e-mail my gerus julle comments na renierwessels@gmail.com Capo op fret 1 Vers 1: G D Ek wonder weet jy, wat ek wil doen. Em C Ek wonder of weet jy dat ek jou wil soen. G D Want ek dink aan jou, die hele tyd, die hele tyd Em C Ek dink aan jou G D Ek weet nie wat’s jou naam nie, waar kom jy vandaan? Em C Jy’s ‘n engel uit die hemel, het jy klaar geval? G D Em C En het jy seergekry? Sê vir my, sê my ,het jy seergekry? Chorus: G D Baby ek like jou soos jy is. Em C My hart klop tjoklits as jy naby is. G D Em C Baby, baby tjoklits! Verse 2: (herhaal dieselfde chords: G D Em C) Ek wonder wil jy hier by my wees Ek wonder of jy nog my sms’e lees Want ek dink aan jou, jy weet ek doen, jy weet ek doen. Ek dink aan jou Ek weet nie waar jy was nie, wag al lank vir jou Nou wonder ek hoe ek dit sonder jou kan hou Nou’s jy hier by my, die hele tyd, die hele tyd Net hier by my Chorus x 4 --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------
Sponsor