Log On
Register
· · ·
Home
·
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
·
Links
·
Contact
· · ·
Guitar tablature for Suikerbossie by
Volksliedere
Download tablature as TEXT file.
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## Volksliedere - Suikerbossie --------------------------- G C Suikerbos ek wil jou h� G Suikerbos ek wil jou h� D Suikerbos ek wil jou h� G Wat sal jou mamma daarvan s� Dan loop ons so onderdeur die maan Dan loop ons so onderdeur die maan Dan loop ons so onderdeur die maan Ek en my suikerbossie saam G C Sy kan nie kos kook nie, haar kos is rou G Sy kan nie brood bak nie, haar brood is brou D Sy kan nie tee maak nie, haar tee is flou G O, bokkie ek is lief vir jou Hallo daar almal. Jasper van Zyl en WP du Plessis (alombekend as die hoogs berugte Mr. P) aan die woord. Ons weet almal dat daar 'n MASSIEWE aanvraag na Afrikaanse kitaarmusiek op die internet is en daarom het ons besluit om hierdie KLAS tab op die internet te plaas. Moet ASSEBLIEF nie suinig wees as jy enige Afrikaanse kitaarliedjies ken en kan speel nie. ONS STEL BELANG. Jou medemens stel belang. Komaan, help die mense met kosvoorraad, donasies en kitaartabs. Ons het. Jy kan! E-mail my gerus by jaspervanzyl@mailbox.co.za vir enige terugvoer of vrae. Sien weer as die tyd reg is. Ons kan ongelukkig nie verantwoordelik gehou word vir enige teleurstelling, psigose, radioaktiewe vergifting of skaakspelnederlae wat met hierdie tab verbind kan word nie. --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------
Sponsor