Log On
Register
· · ·
Home
·
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
·
Links
·
Contact
· · ·
Guitar tablature for Beautiful in Beaufort Wes by
Theuns Jordaan
Download tablature as TEXT file.
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## SONG: Beautiful in Beaufort Wes ARTIST: Theuns Jordaan ALBUM: Vreemde Stad TABBED BY: Marnus du Plessis Theuns Jordaan - Beautiful in Beaufort-Wes ------------------------------------------ D e:--------0------4---2------- b:------3---3------3---3----- g:----2-------2----------2--- d:--0------------------------ a:--------------------------- e:--------------------------- A e:--------0-----------0------ b:------2---2-------2----2--- g:----2-------2---2--------2- d:--2-----------2------------ a:--------------------------- e:--------------------------- Die hele song gaan D D A A Jy was beautiful in Beaufort-Wes en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou en ek en jy het op grafte en op treine, op Ford Fairlei - ei - ne se agterseats gevry en nou is jy en jou man both computer analysts en laas winter you tried to cut above wrists en nou skryf jy vir my Koor:(strum) D Jy kan nie meer slaap nie nie meer lag A nie nie meer iets vir jouself doen nie D en nooit ooit weer, vir my soen nie Mooi, mooi, mooi was jou woorde ook terwyl jy menthol sigarette rook en al daai sweet sweet dinge vir my se terwyl jy sweet-sweet in my arms le en die presiese woorde't ek presies vergeet ek onthou net die rook en die sweet en Beaufort-Wes en jou kaal liggaam onder 'n koel summer-cotton dress. Koor:(strum) D Jy kan nie meer slaap nie nie meer lag A nie nie meer iets vir jouself doen nie D en nooit ooit weer, vir my soen nie En dis miskien soos 'n storie uit die Huisgenoot my een aand skielik vir my weggestoot en in die rear-view mirror jou gesig gekyk en gese miskien moet ek gelukkiger lyk En daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie ek't gevoel hoe my hart losruk uit my lyf en soos 'n roeiboot al in die rivier afdryf Koor:(strum) D Ek kon nie meer slaap nie nie meer lag A nie nie meer iets vir myself doen nie D en nooit ooit weer vir jou soen nie Die laaste herinnering waaroor ek sing is die nag toe ek en jy die melktrein aan en aan die nag in ry tot anderkant die ding-dong ghong van die breakfast waiter in die gang verby Dit was my wake-up call my lief Jy't gese wees asseblief lief vir my Maar ek't gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon Koor:(strum) D En ek kon nie meer slaap nie nie meer lag A nie nie meer iets ooit reg doen nie D nie nooit ooit weer, vir jou soen nie Koor:(strum) D Ek kon nie meer slaap nie, nie meer lag A nie, nie meer iets vir mekaar doen nie D nie nooit ooit weer vir jou soen nie --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------
Sponsor