Log On
Register
· · ·
Home
·
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
·
Links
·
Contact
· · ·
Guitar tablature for Voshaarnooi by
Louis van Rensburg
Download tablature as TEXT file.
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## Voshaarnooi - Louis van Rensburg G C D G Bant hom nou so, en flennie die snare D G Ek is verlief op die kind. G C D Die son slaan vuur uit die sweetvoshare G D G Ek is verlief op die kind G C D Hoor jy meisie met die sweetvoshare, G C D verstaan jy die pad van die rankiesnare G D G Ek is verlief op jou kind G Em C D En Lappa lei vir Bella koud by Waboomskloof se geelbossies G Em C D Lappa maak vir Bella stout met Hanepoot se natrossies C D Em A7 Donkerrooi die wingerdblaar en warmrooi die mond van haar C D C D Em D My hart blom wit, vir die voshaarnooi en pluk heide van die rooiste rooi G - Em - C - D Vir hierdie einste voshaarnooi G Em C D En Bellabind my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi G Em C D En Bellabind my meisiekind, dis hartblomwit, dis heiderooi G C D G Vir jou my voshaarmeisiekind G C D Hoor jy meisie met die sweetvoshare, G C D verstaan jy die pad van die rankiesnare G D Em Ek is verlief op jou kind G D G Ek is verlief op jou kind En daar is hy... Stuur korreksies aan wimpieh@hotmail.com --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------
Sponsor