Log On
Register
· · ·
Home
·
#
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
X
Y
Z
·
Links
·
Contact
· · ·
Guitar tablature for Lisa se klavier by
Koos Kombuis
Download tablature as TEXT file.
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## Koos Kombuis Lisa se Klavier Chords:Jan Swanepoel Hey, hoop dit is reg ! Dit is een van die beste Afrikaanse songs volgens my. Daar is twee stelle chords, ek sal s� die 2de is beter. Kan iemand dalk 'n ander intro Tab voorstel. swanepoeljan@hotmail.com TAB Intro D Bm A ----2---2--2--------+-------------------+----- -----------------3------3------3--3--2----2--- ----2---2--2--2--2------4------4--4--4----2--- -0-----0----------------4------4--4--4----2--- ---------------------------------------------- ---------------------2------2----------------- Verse: D Bm (1) E F#m (2) Koor : D Em A Bm (A) D (1) E F#m B C#m (2) D Bm Ek het 'n vriendin v�r by die blou see D Bm teen die hang van Tafelberg, as die son sak, D speel sy die mooiste melodi�e Haar vingers ken die pad Bm opgesluit in wit en swart D Die klavier se grootste vreugde Bm hartseer en verlange D verstaan die hart se diepste smart KOOR D Dsus4 D Ja die hele wereld word stil Em en luister in die donker uur A na die nag geluide Bm van lisa se klavier. x2 Lisa kan nie ophou, as sy eers begin het nie sy laat my nooit huis toe loop of afskeid neem voor my laaste sigaret nie Ek staan op haar balkon,drink haar appelkoos tee ek kyk na Kaapstad in die nag die liggies en die swart, swart see KOOR INTRO 2X En onder op die sypaadjie sien ek die bergie en sy maat hulle staan en opkyk v�r na bo van uit die vullis van Oranje straat Hulle ken al lank die klanke wat uit haar woonstel stroom lank na twaalf met die deure oop al moun die bure ook al hoe word lisa elke boemelaar se droom KOOR --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------
Sponsor