Guitar tablature for 7 maal 70 by Die broers (tabbed by Tiani)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

7 x 70
Die Broers
Chords: J. C. Chantler

G
Is ons vriendskap nou verby?
Bedoel jy dit, of terg jy my.
                                        D
Sewe maal sewentig, wanneer sal  jy tog vergeet?
D    
Is dit te laat om verskoning te vra
  D                             G
As ek weet ek't jou hart reeds verloor?

G
Is jy werklik klaar met my?
Jy draai nog steek jou rug op my.
                                          C
Sewe maal sewentig, wanneer gaan jy my tog glo.
C                  G                       D                   G
Is dit te laat vir ons twee om te praat, as jou hart aan 'n ander behoort?
Is dit te laat om weer op te maak, of het ek jou vergoed nou verloor?
          G                                C
Sewe maal sewentig, oor en oor weer nog 'n keer.

C                         G                   D                        G
Hoeveel keer meer moet ek sê, ek is jammer, as jammer jou nie terug bring?
Hoeveel keer meer moet ek sê, ek is jammer, as jammer jou nie sal laat bly?

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------