Guitar tablature for Meer as 'n vriend by Riana Nel (tabbed by janniebisschoff)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Riana Nel – Meer as 'n vriend
(Capo 3)
       C                G
En dit voel al soos vir ewig
Em                             D
Wie sou nou gedink het ons sou nie meer sweef
       C             G
Op die vlerke van verlief wees
Em                         D
Nog 'n koppie koffie sê jy ken my vrees

Koor:
   C                G
En jy sien alles en alles binne my
     D                    Em
Word wakker as jy naby my staan
C                G                      D    
Jy weet alles en alles raak te veel vir my vanaand
G                                     D
En ek bewe, want dit is wat jy aan my doen
                              Em
Is daar 'n rede om jou nie te soen?
                         C
En voel jy nie dieselfde nie?
Jy't gesê jy verstaan
   G
Vergewe my
                              D
As jy dink dat ek jou hart mislei
                                    Em
Daar was 'n oomblik om weer hoop te kry
                         C
Ek weet ek het jou seergemaak
                         G
Jy's meer as 'n vriend vanaand

Dis onmoontlik wat gebeur het
Wie sou nou gedink het dat die wind sou draai
In 'n oomblik van alleen wees
Dalk net te hardkoppig en my hart verraai

Koor

Tussenspel G Em D

En ek bewe, want dit is wat jy aan my doen
Is daar 'n rede om jou nie te soen?
En voel jy nie dieselfde nie?
Jy't gesê jy verstaan...

Koor

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------