Guitar tablature for Agter elke man by Steve Hofmeyr (tabbed by Wessie)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Steve Hofmeyr - Agter Elke Man
------------------------------

Ek is gevra om hierdie tab op te sit, maar het eers na dit besef Werner Frost het hom klaar getab. Ek het dit so klein bietjie aangepas. Let wel hierdie is presies die chords wat Steve self speel. Die intro kan afgespeel word met vorme van D (D Dsus2 en Dsus4). (A) beteken dis opsioneel. Dit moet maar op gehoor gedoen word. Die chords is aan die einde uitgelê. Geniet dit en stuur gerus vir my kommentaar. RenierWessels@gmail.com

Intro: D G x3
      (D)

D
Ek scheme 'n ou score nooit nie

Life se rules maak jou te dronk
       G
En die breaks le^ soms so ver weg
         D
Deur die tralies van 'n tronk

D
Jan Bom se baksteen huisies

Antie Stienie se kombuis
     G
Waar sy en Sarie suffer, ja
D
Swaarkry het sy prys

Bm           A
Leana is nou Steve s'n
  G               D
Doreen se hart is dood
                         A
Vir ou boyfriends wat op bikes ry
    G      (A)    D
En rondle^ sonder brood...

KOOR
          Bm                A        G          D
Daar's 'n vrou wat weet wat aangaan, agter elke man
   Bm                   A           G                D
Al staan sy daar en die trane loop, saggies oor haar wang
Bm             A           G        (A)     D
Almal maak tog foute, maar saam maak ons 'n span
                  A           G     A    D
Solank as daar 'n vrou staan, agter elke man

D
Joyboy bly 'n jailbird

En 'n welfare goose se smart
     G
Want daar's net rerig rykdom
        D
As daar goud is in jou hart

D
Kom surprise my met 'n new world

Waar elkeen op sy eie jol
   G
Ek scheme dit kannie werk nie
         D
Want vir almal is daar 'n rol

    Bm                A
Een speel hy weet wat vry is
G               D
Vasgevang in 'n cage
                   A
Speel maar waar jy luskry, pel, ons
G                 D
Almal staan op 'n stage!

KOOR x3

D                 A           G     A    D
Solank as daar 'n vrou staan, agter elke man

-------------------
| Chords   |EADGBe| |
| Bm    :  |-24432| |
| A     :  |-02220| |
| G     :  |320033| |
| D     :  |--0232| |
| vir volledigheid: |
| Dsus2 :  |--0230| |
| Dsus4 :  |--0233| |
-------------------

Woorde & Musiek: Steve Hofmeyr
Oorspronklike tab: Werner Frost
Aangepas deur: Renier Wessels

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------