Guitar tablature for De La Rey by Bok van Blerk
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

De La Rey deur Bok van Blerk
++++++++++++++++++++++++++++

       G
Op 'n berg in die nag
l� ons in die donker en wag
        Em                     C
in die modder en bloed l� ek koud,
    D         G
streepsak en re�n kleef teen my


G
en my huis en my plaas tot kole verbrand
sodat hulle ons kan vang,
             Em
maar daai vlamme en vuur
            C     D         G
brand nou diep, diep binne my.


Koor:
G
De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
     D                   C            D          G
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.


Hoor die Kakies wat lag,
'n handjie van ons teen 'n hele groot mag
en die kranse l� hier teen ons rug,
hulle dink dis verby.


Maar die hart van 'n Boer l� dieper en wyer,
hulle gaan dit nog sien.
Op 'n perd kom hy aan,
die Leeu van die Wes Transvaal.


De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.


Brug:
         C                                    G
Want my vrou en my kind l� in 'n kamp en vergaan,
        Em                          C         D          G
en die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan.


De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, generaal soos een man, sal ons om jou val.
Generaal De La Rey.



Akkoorde deur: Gerhard Lourens 2007

Stuur wysigings en kommentaar na gstarch@gmail.com
Geniet hom!


---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------