Guitar tablature for Leeloop by Robbie Wessels
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

     SONG: Asseblief My Lief
   ARTIST: Robbie Wessels
    ALBUM: Halley se Komeet

Speel die F,Bb en C koorde met die eerste 4 snare.Luister net na die song en jy sal hom kan uitsort.Enjoy

Robbie Wessels - Leeuloop
-------------------------
F     Bb   F      C
tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil
F     Bb   F      C
tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil


daar is n lelike ding wat kopwys
       F
in parys
iets heeltemal anders as n bike race
of n kopluis
              F
of by bachelor parties muis wys
op n barstoel by n braai
sit n ou en eet sy slaai
asseblief my lief se ja
       F
kan ek leeuloop
         F
die ouens het mooi gevra

nou as jy weet wat die leeulop is
en jy weet waar die leeu moet rus
maak jou broek en jou belt los geleidelik
die leeuloop is baie verleidelik
      F                                    F
en ek gaan hom nou stap vir stap verduidelik

knyp twee balle vas tussen jou bene
met jou hande en jou knee op die stene
trek af jou broek en brul
         F
as jy wil
       F
solank jy net leeuloop

F     Bb   F      C
tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil
F     Bb   F      C
tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil


my boetie brollocks wou die leeuloop uittraai
by n spitbraai
ek staan eenkant en ek kou aan n garage pie
toe ek omdraai staan die sabc daar en wil dit uitsaai

nou hy't geweet wat die leeuloop is en hy't geweet die leeu moet rus
hy maak sy broek en sy belt los geleidelik
hy weet die leeuloop is baie verleidelik
op sabc2 het hy hom stap vir stap verduidelik


hy knyp twee balle vas tussen sy bene
met sy hande en jou knee op die stene
hy trek af sy broek en brul
want hy wil
hy weet hy moet leeuloop

F     Bb   F      C
tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil
F     Bb   F      C
tennisballe krieketballe snoekerballe as jy wil


knyp twee balle vas tussen jou bene
met jou hande en jou knee op die stene
trek af jou broek en brul

knyp twee balle vas tussen jou bene
met jou hande en jou knee op die stene
trek af jou broek en brul

solank jy net leeuloop

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------