Guitar tablature for Lisa se klavier by Koos Kombuis
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##


Koos Kombuis
Lisa se Klavier

Chords:Jan Swanepoel
Hey, hoop dit is reg ! Dit is een van die beste Afrikaanse songs
volgens my. Daar is twee stelle chords, ek sal s� die 2de is beter.
Kan iemand dalk 'n ander intro Tab voorstel. swanepoeljan@hotmail.com

TAB
Intro
   D                  Bm                  A
----2---2--2--------+-------------------+-----
-----------------3------3------3--3--2----2---
----2---2--2--2--2------4------4--4--4----2---
-0-----0----------------4------4--4--4----2---
----------------------------------------------
---------------------2------2-----------------

Verse: D Bm   (1)
       E F#m  (2)

Koor : D Em A Bm (A) D (1)
       E F#m B C#m     (2)

D                      Bm
Ek het 'n vriendin     v�r by die blou see
D                                 Bm
teen die hang van Tafelberg,     as die son sak,
             D
speel sy die mooiste melodi�e



Haar vingers ken die pad
Bm
opgesluit in wit en swart
    D
Die klavier se grootste vreugde
  Bm
hartseer en verlange
D
verstaan die hart se diepste smart

KOOR
             D               Dsus4  D
Ja die hele wereld word stil
                   Em
en luister in die donker uur
            A
na die nag geluide
     Bm
van lisa se klavier.
x2

Lisa kan nie ophou,  as sy eers begin het nie
sy laat my nooit huis toe loop of afskeid neem
voor my laaste sigaret nie

Ek staan op haar balkon,drink haar appelkoos tee
ek kyk na Kaapstad in die nag
die liggies en die swart, swart see

KOOR

INTRO 2X

En onder op die sypaadjie sien ek die bergie en sy maat
hulle staan en opkyk v�r na bo
van uit die vullis van Oranje straat

Hulle ken al lank die klanke
wat uit haar woonstel stroom
lank na twaalf met die deure oop al moun die bure ook al hoe word lisa elke boemelaar se droom

KOOR

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------