Guitar tablature for Baby Tjoklits by Gerhard Steyn (tabbed by Wessie)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Baby Tjoklits
Gerhard Steyn

Getab deur Renier Wessels (24-08-09).
Hierdie chords is 'n akoestiese weergawe van die song. Dalk nie 100% akkurraat nie,
maar dit dien verseker die doel. Geniet dit en e-mail my gerus julle comments na
renierwessels@gmail.com

Capo op fret 1

Vers 1:

G           D
Ek wonder weet jy, wat ek wil doen.
Em                  C
Ek wonder of weet jy dat ek jou wil soen.
G               D
Want ek dink aan jou, die hele tyd, die hele tyd
Em        C
Ek dink aan jou

G                        D
Ek weet nie wat’s jou naam nie, waar kom jy vandaan?
Em                      C
Jy’s ‘n engel uit die hemel, het jy klaar geval?
   G      D                       Em C
En het jy seergekry? Sê vir my, sê my ,het jy seergekry?

Chorus:

G                    D
Baby ek like jou soos jy is.
   Em                     C
My hart klop tjoklits as jy naby is.
G D     Em      C
Baby,   baby tjoklits!

Verse 2: (herhaal dieselfde chords: G D Em C)

Ek wonder wil jy hier by my wees
Ek wonder of jy nog my sms’e lees
Want ek dink aan jou, jy weet ek doen, jy weet ek doen.
Ek dink aan jou

Ek weet nie waar jy was nie, wag al lank vir jou
Nou wonder ek hoe ek dit sonder jou kan hou
Nou’s jy hier by my, die hele tyd, die hele tyd
Net hier by my

Chorus x 4

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------